Lefra Produksies Bring Hulde aan die Superster Gé Korsten
Gé Korsten se lewe en talent word gevier in Frans Swart se huldeblykproduksie, Gé Sing: Hoor My Lied! met Andrê Schwartz, Arina de Witt, Louis Loock en Stephanie Baartman, saam met ’n volle orkes onder leiding van musiekregisseur Chanie Jonker.
AGTERGROND
GÈ SING: HOOR MY LIED
Met Andrê Schwartz, Arina de Witt, Louis Loock en Stephanie Baartman met volle orkes onder leiding van musiekregisseur, Chanie
Jonker. Teks en regie: Frans Swart Gé Korsten sterf op 29 September 1999.
Dit is vanjaar 26 jaar sedert die legendariese stem van Suid-Afrika se eerste ware superster, Gé Korsten, vir altyd stil geword het, en sy lewe, loopbaan en fenomenale talent word gevier in Frans Swart se
huldeblykproduksie, Gé Sing: Hoor My Lied! …
REGISSEUR
Frans Swart
Frans Swart is die besturende direkteur van Lefra Produksies, een van die land se voorste teater- en vermaaklikheidsmaatskappye. Frans voltooi sy BA-graadstudies in Kommunikasiekunde aan die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) in 1982, met sy Honneursgraad wat in 1984 volg.
In 1989 voltooi hy sy Finale Diploma in Spraakopleiding ook by UNISA,
en verkry sy Lisensiaat (Cum Laude) in Dramakuns aan die Akademie vir Dramakuns onder leiding van die legendariese Aletta Gericke….

MUSIEKREGISSEUR
Chanie Jonker
Chanie Jonker studeer BMus (Uitvoerend) aan die Universiteit van Pretoria onder leiding van professor Joseph Stanford, en voltooi ook die diplomas UTLP, UPLM en LRSM.
Tesame met haar voorliefde vir klassieke musiek werk sy graag in die ligtemusiek genre en ander verhoogproduksies. Sy begelei sangers o.a. Jannie du Toit en deel deur die jare die verhoog met talle van Suid-Afrika se beste kunstenaars en musikante. Sy is jaarliks betrokke met produksies vir kunstefeeste (Aardklop, KKNK, Vrystaat Kunstefees, Woordfees ens.) en landswye toere.

SANGERS
Ontmoet die rolverdeling van Gé Sing: Hoor My Lied
TOERPROGRAM
Waar en wanneer word Gé Sing: Hoor My Lied opgevoer.
BESPREKINGS
Jy het verskeie besprekingsopsies
Bespreek Gé Sing: Hoor My Lied vir jou stad/dorp/organisasie/skool/kerk en wees verseker van groot winste
Bespreek Gé Sing: Hoor My Lied vir jou stad/ dorp /organisasie:
Bring Gé Sing: Hoor My Lied na jou gemeenskap toe. Groot winste verseker!
Kontak ons
info@lefra.com
011 815 3000